Caroline John

Caroline John
Geboortenaam Caroline Frances John
Geboorte (1940-09-19)19 September 1940
Sterfte 5 Junie 2012 (op 71)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en kinematograaf
Aktiewe jare 1954–2012
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Caroline John (19 September 1940 – 5 Junie 2012) was 'n Engelse aktrise en kinematograaf. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereeks Doctor Who (1963).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy